Skip to main content Skip to footer

Gauteng Departement van Onderwys: Katalogus van goedgekeurde titels

Gauteng Departement van Onderwys: Katalogus van goedgekeurde titels vir 2024/2025

Staatskole regoor die land ontvang jaarliks 'n begroting vir die sogenaamde "LTSM"-bronne wat in skole gebruik kan word. 10% van hierdie bedrag kan aan biblioteekboeke en ander ondersteuningsmateriaal spandeer word.

Gauteng se Departement van onderwys het hulle katalogus van goedgekeurde titels bekend gestel, en ons deel graag ons titles in hierdie katalogus met julle.

Klik hier om die katalogus af te laai.

Vir verdere navrae oor die titels, stuur gerus 'n e-pos aan info@klaskameraad.co.za.