Skip to main content Skip to footer

Frikkadel, die spookhond Uittreksel

Frikkadel, die spookhond

Skrywer: Fanie Viljoen

Ouderdom: 9+

Voorgestelde grade: Graad 4 en 5 Huistaal en Graad 6 Eerste addisionele taal

Is dit ’n hond? ’n Deursigtige Jack Russell? Soos ’n ... spookhond?

Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ’n spookhond gesien?
Dis mos ongelooflik!
Maar dit is net die begin van die storie ...
Frikkadel moet ’n nuwe huis kry.
Daar is net een probleem: Hoe kry mens ’n vir-altyd-huis vir ’n spookhond?

Klik hier om die eerste hoofstuk van Frikkadel, die spookhond te lees.