Skip to main content Skip to footer

Ek lees self Uittreksel

Ek lees self-reeks: Jakkals en Wolf wil trou

Skrywer: Wendy Maartens

Ouderdom: 7+

Aanbevole grade: Graad 1 tot 2 Huistaal, en graad 3 EAT

'n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee!

Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers.

Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginnerlesers dit maklik kan baasraak.

Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

Klik hier om 'n uittreksel uit Jakkals en Wolf wil trou te lees.