Skip to main content Skip to footer

Een gratis teks vir drie grade

Vrae en Antwoorde vir die Klaskamer: Graad 10 tot 12

Saamgestel deur: Marieta Nel, Rika Boucher, Kathie Viljoen, Karin Tomlinson en Riëtte Hugo

Aanbevole graad: Graad 10 tot 12

As onderwysers is ons altyd op soek na innoverende maniere om ons klaskamers opwindend te hou en om die leerproses vir ons graad 10 tot 12 leerders makliker te maak. Hierdie blog-inskrywing bied vir jou 'n opwindende, gratis aktiwiteit wat jy dadelik kan aflaai en in jou klaskamer kan gebruik. Drie stelle vrae en antwoorde word gebasseer op een teks wat jy van graad 10 tot 12 kan gebruik.

Klik hier om die aktiwiteite met die antwoorde af te laai.