Skip to main content Skip to footer

Dink nuut oor multigraadonderrig

Kom ons kyk na lees in 'n gedifferensieerde klaskamer! 

Alle onderwysers, ook spesifiek multigraadonderwysers, kan kom deel in vernuwende idees oor lees in jou klaskamer. Dr. Jurie Joubert, 'n onafhanklike opvoedkundige raadgewer, sal spesifiek ook gesels oor Tippie as 'n beginnersleesreeks en hoe jy Tippie in jou gedifferensieerde klaskamer kan gebruik.