Ons aanlyn winkel
Gratis materiaal
Nuus
Onderhoude
Skolekatalogus
Skoolbesoeke
Uittreksels
Videos
Webinare
Kontak Ons
Die seun met die swaeltjie Uittreksel
Die seun met die swaeltjie
Skrywer: Fanie Viljoen
Ouderdom: 11+
“Jy het ’n goeie hart, Tumelo. Maar onthou, familie is belangrik. Ons kyk eers na mekaar.”
Tumelo tel een middag ’n swaeltjie in die veld op. Sy is swak en beseer, maar hy wil haar gesond maak. Fumane moet weer vlieg.
Gou word Tumelo egter soos daardie swaeltjie. 'n Slegte ding gebeur in hulle gesin:
Eers met sy ma.
En toe met sy pa.
Tumelo en sy sussies bly alleen agter in hulle sinkhuis in die township. Wat gaan hy nou doen?
Hulpeloos bly lê?
Of kan hy weer vlieg?
Klik hier om die eerste hoofstuk van Die seun met die swaeltjie deur Fanie Viljoen te lees.