Die seerowers van die Silwer Sardien 1 & 2 Uittreksel
Die seerowers van die Silwer Sardien 1 & 2
Skrywer: Jacolene du Plooy
Ouderdom: 9+
Voorgestelde grade: Graad 4 tot 5 HT en 5 tot 6 EAT
Die seerowers van die Silwer Sardien is ‘n reeks oor seerower-seemeeue, pratendekatte en geheime skatte.
Die seerowers van die Silwer Sardien: Oogsterretjies
In “Oogsterretjies” leer Septimus die skaam seerower en Grommer die kat oor wat hulle harte laat warm klop. Wat dit is wat vir hulle oogsterretjies gee sodat hulle presies doen wat hulle veronderstel is om te doen!
Klik hier om die eerste hoofstuk van Die seerowers van die Silwer Sardien: Oogsterretjies deur Jacolene du Plooy to lees.
Die seerowers van die Silwer Sardien: Die drieswaarde
In “Die drie swaarde” moet Septimus en Grommer help om ‘n verlore skat te vind voor die verkeerde groep seerowers hulle kloue op die skat kry. Gaan hulle betyds die skat kan vind?
Klik hier om die eerste hoofstuk van Die seerowers van die Silwer Sardien: Die drie swaarde deur Jacolene du Plooy to lees.