Skip to main content Skip to footer

Die Huddle is hier!

Indien jy nog nie van Penguin Random House se The Huddle gehoor het nie, het ons groot nuus vir jou. Hierdie GRATIS tydskrif oor boeke bevat allerhande lekker brokkies nuus, onderhoude, aktiwitiete en vele meer, spesiaal vir kinders en jong lesers. En vir die eerste keer is dit nou beskikbaar in AFRIKAANS!

Jou gratis kopie wag vir jou! Klik hier en wees een van die eerste lesers van hierdie tydskrif.

Jy kan ook wen met Die Huddle

Staan ’n kans om 10 van die boeke van jou keuse wat in die uitgawe van Die Huddle verskyn, te wen!

Om ’n kans te staan om te wen, voltooi asb. die kompetisievorm deur op hierdie skakel te klik.