Skip to main content Skip to footer

Die beste sussie vir 'n babadraak Uittreksel

Die beste sussie vir 'n babadraak

Skrywer: Fanie Viljoen

Ouderdom: 9+

Voorgestelde grade: Graad 5-6 HT en graad 7 EAT

“GEEN BABAS IN HIERDIE HUIS NIE!”

Zeldi wil VREESLIK graag ’n boetie of sussie hê. Maar haar pa en ma soek nie ’n baba nie. Dan kom los ’n mamma-draak een aand ’n eier op hulle huis se stoep. Die eier KRIK en KROK en KRAAK. ’n Ogie loer na buite. ’n Poot verskyn. En ’n stert ...

WA-A-AT? Gaan Zeldi uiteindelik ’n GROOTSUS word?

Vir ’n BABA-DRAAK?

Klik hier om die eerste hoofstuk van Die beste sussie vir 'n babadraak deur Fanie Viljoen te lees.