Skip to main content Skip to footer

Die beste reisbestemming vir jou laerskoolklaskamer

Elke boek is 'n reis wat wag om te ontvou. Om die korrekte klasleesboek te kies, is soos om 'n reisbestemming te kies. Maar hoe kies mens 'n bestemming namens passasiers wat nie altyd saam met jou wil reis nie? 

Kyk gerus ons webinaar waar ons gesels oor:
- Kortpaaie in die klaskamer 
- Padkos vir die langpad
- Jou ideale reisbestemming

Vir meer inligting oor ons boeke, stuur gerus 'n e-pos aan info@klaskameraad.co.za.