Skip to main content Skip to footer

Curious Readers Aanlyn leerplatform

Tippie se interaktiewe aanlyn leerplatform kompeteer met internasionale programme!

Klaskamers kan vir so min as R99.00 per klas, per maand toegang kry tot al die interaktiewe speletjies, drukbare aktiwiteite, kwartaalassesserings en nog baie meer.

Individuele leerdersubskripsies vir Curious Readers kan leerders die geleentheid gee om saam met Tippie by die skool en huis te leer vir so min as R25.00 per maand.

Die hulpbronne op die webwerf word maandeliks opdateer en bestaan uit:

  • Interaktiewe aktiwiteite
  • Hulpbronne wat afgelaai en gedruk kan word
  • Individuele aktiwiteite
  • Opvoedkundige videos

Spesiale pakkette kan vir skole volgens hul behoeftes geskep word.