Ons aanlyn winkel
Gratis materiaal
Nuus
Onderhoude
Skolekatalogus
Skoolbesoeke
Uittreksels
Videos
Webinare
Kontak Ons
Bollie-Wollie en die nag voor Kersfees Uittreksel
Bollie-Wollie en die nag voor Kersfees
Skrywer: Elize Parker
Ouderdom: 6+
Bollie-Wollie en die nag voor Kersfees is 'n unieke storie oor die geboorte van Jesus Christus. Bollie-Wollie is 'n oulike lammetjie met 'n sagte pienk neus wat saam met sy gesin na Bethlehem reis om die nuwe Herder te ontmoet.
Hierdie is 'n wonderlike boek om die spesiale storie en boodskap van Kersfees met jonger lesers te deel deur die oë van Bollie-Wollie as 'n klein karaktertjie wat teenwoordig was die nag van Jesus se geboorte.
Hierdie boek is die ideale geskenk vir jong kinders om die boodskap van Kersfees oor te dra.
Klik hier om die uitrekksel uit Bollie-Wollie en die nag voor Kersfees deur Eize Parker te lees.