Ben en die groot wedstryd / Ben and the Big Game Excerpt

Ben en die groot wedstryd / Ben and the Big Game
Skrywer: Zuléka Smit & Johann Strauss
Ouderdom: 5+
Voorgestelde grade:
Ben gaan in sy heel eerste rugbywedstryd speel. Sy maag gee sommer so ’n wilde draai as hy net aan die wedstryd dink. In die wedstryd druk Ben ’n uitstekende drie … maar onder die verkeerde pale! Sy hartjie voel baie skaam oor hierdie fout, maar Pappa lees vir hom in die Kinderbybel dat hy nie skaam hoef te wees vir foute nie.
Ben en die groot wedstryd is ’n lieflike storie wat kinders leer dat dit soms foute maak en dat dit jou nie moet onderkry nie, maar dat jy eerder uit foute moet leer en altyd weer probeer.
Klik hier om 'n voorsmakie Ben en die groot wedstryd van deur Zuléka Smit en Johann Strauss af te laai.
Ben is going to play in his very first rugby match. Just thinking about the game gives Ben a tummy ache. Ben scores an awesome try during the game ... but under the wrong goalposts! His little heart feels very bad because of his mistake, but Daddy reads to him from the children’s Bible that he does not have to feel ashamed of mistakes.
Ben and the Big Game is a lovely story that teaches children that everyone makes mistakes sometimes and that it should never get you down, but rather that you should learn from mistakes and always try again.
Click here to read the first chapter of Ben and the Big Game by Zuléka Smit en Johann Strauss.