Ons aanlyn winkel
Gratis materiaal
Nuus
Onderhoude
Skolekatalogus
Skoolbesoeke
Uittreksels
Videos
Webinare
Kontak Ons
Begripstoets vir Graad 5-EAT's
Laerskool Klasgids Augustus 2024
Samesteller: Kathie Viljoen
Dit is wat jy in ons nuutste uitgawe kan verwag:
- Kunsmatige intelligensie in die klaskamer deur Yolandi Roux
- Begripstoetse en Klanke (Graad 1 en 2) deur Corné Jordaan
- Pret met woorde (Graad 5-7 HT) deur Carmen van Staden
- Begrip en Taal (Graad 4 HT) deur Ilze Terblanche
- Begrip, opsomming en taal (Graad 5 EAT) deur Chantelle Prinsloo
- Respons op teks (Graad 5 HT) deur Roelien Viljoen
- Tippie Vlak 6: Leesbegrip, visuele begrip en taal (Graad 4 tot 5 EAT) deur Kathie Viljoen
- Alfabetiese rangskikking (Graad 4 tot 5 HT) deur Mariëtte Jurgens
- Begripstoets (Graad 5 & 6 EAT) deur Anje Hauptfleish
- Begripstoets en taal (Graad 7 HT) deur Marida Myburgh
- Begripstoets, visuele teks, opsomming en taal (Graad 7 EAT) deur Chantelle Prinsloo
Die bydraes in hierdie tydskrif is ingestuur deur laerskoolonderwysers regoor die land! Op hierdie manier maak ons seker die inhoud is relevant, uniek en ideaal vir jou klaskamer.
Klik hier om Chantelle Prinsloo se begripstoets vir graad 5's gratis af te laai.