Skip to main content Skip to footer

Allamapstieks en Allegaartje deur Hannes Barnard Uittreksels

Allamapstieks

Skrywer: Hannes Barnard

In Allamapstieks kan jy iets van alles kry.

- Grappe
- Rympies
- ‘n Kortverhaal
- Speletjies
- Raaisels
- En illustrasies wat ingekleur kan word

Hierdie boek gaan saam met die boek Allegaartjie, maar kan ook op sy eie gelees word Die twee boeke is perfek vir enige leser wat op soek is na pret in ‘n boek!

Klik hier om die uittreksel uit Allamapstieks deur Hannes Barnard te lees. 

Allegaartjie

Skrywer: Hannes Barnard

In Allegaartjie kan jy iets van alles kry.

- Grappe
- Rympies
- ‘n Kortverhaal
- Speletjies
- Raaisels
- En illustrasies wat ingekleur kan word

Hierdie boek gaan saam met die boek Allamapstieks, maar kan ook op sy eie gelees word. Die twee boeke is perfek vir enige leser wat op soek is na pret in ‘n boek!

Klik hier om die uittreksel uit Allegaartjie deur Hannes Barnard te lees.