Skip to main content Skip to footer

Aktiwiteit oor Woordstrukture vir Graad 10-EAT's

Hoërskool Klasgids Augustus 2024

Samesteller: Kathie Viljoen

Dit is wat jy in ons nuutste uitgawe kan verwag:

  • Kunsmatige intelligensie in die klaskamer deur Yolandi Roux
  • Pret met woorde (Graad 8-12 HT & EAT) deur Carmen van Staden
  • Luisterbegrippe (Graad 8-12 HT & EAT) deur Emilje Smit
  • Mondeling en Stelwerk (Graad 8-12 HT & EAT) deur Helena Greyling
  • Literatuurprojek (Graad 8 tot 9 HT) deur Hannalie Müller
  • Advertensie (Graad 8 tot 9 HT) deur Kathie Viljoen
  • Vraestel 1 (Graad 10 EAT) deur Louise van Wyk
  • Begripsvaardighede (Graad 10 & 11 HT) deur Maretha Potgieter
  • Leesbegrip, Opsomming en Advertensie (Graad 12 HT) deur Nicola Jordan
  • Die ABC van Suid-Afrika (Graad 8-12 HT & EAT) deur Carmen van Staden

Die bydraes in hierdie tydskrif is ingestuur deur hoërskoolonderwysers regoor die land! Op hierdie manier maak ons seker die inhoud is relevant, uniek en ideaal vir jou klaskamer.

Klik hier om Louise van Wyk se aktiwiteit oor woordstrukture gratis af te laai.