Afrikanerkind Uittreksel

Afrikanerkind - Boerestories
Skrywer: Wendy Maartens
Ouderdom: 11+
"Afrikanerkind - Boerestories" is 'n versameling ware kinderstories wat die lewens van Boerekinders oor bykans twee eeue van Suid-Afrikaanse geskiedenis vertel. Elke verhaal fokus op kinders wat buitengewone dinge gedoen het onder moeilikeomstandighede.
Deur hierdie verhale wil Wendy Maartens jong wit Afrikaners inspireer om trots te wees op hul erfenis en identiteit, en om die skuldlas van die verlede agter te laat. Die bundel beklemtoon ook die belangrikheid van begrip tussen verskillende kultuurgroepe en wys hoe gemeenskappe deur die eeue heen na mekaar uitgereik het, mekaar gehelp en in liefde gedien het. Daarbenewens word die uitdagings van Afrikaner-emigrante in die buiteland verk en deur 'n moderne verhaal wat as raamwerk dien.
Klik hier om die eerste hoofstuk van Afrikanerkind - Boerestories deur Wendy Maartens te lees.