Skip to main content Skip to footer

Riaan Manser Skoolbesoeke

Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans het die vertaling van Riaan Manser se boek, My First African Adventure, moontlik gemaak. In die foto is medeskrywer, Murray Williams, Sandra Prinsloo (hoof van die SBA) en Riaan Manser.