#weesdieverskil gedigtekompetisie

#weesdieverskil gedigtekompetisie

Skryf nou in vir die ATKV-tak Durbanville se Afrikaanse gedigtekompetisie vir laerskole. Vanjaar se tema is: #weesdieverskil. Sluitingsdatum is 9 September. Vir meer inligting en om in te skryf, kontak Ronel by 084 784 0105.