Tot 75% afslag op boekebondels vir skole en onderwysers!

by Klaskameraad
Tot 75% afslag op boekebondels vir skole en onderwysers!
As jy ‘n skoolbibliotekaresse is of ‘n onderwyser wat beplan om in die vakansie met jou neus in ‘n lekker boek te sit, kan jy nie hierdie winskopie misloop nie! Koop nou en kry tot 75% afslag!
 

Jy kan nie hierdie winskopies misloop nie! LAPA Uitgewers bied nou tot 75% afslag op die boekebondels hieronder wat spesiaal uitgesoek is vir laerskool- en hoërskoolbiblioteke, asook lekker vakansieleesstof vir onderwysers.

Klik hier om die boekebondel vir laerskole te sien: Koop 27 boeke vir slegs R1000.
Klik hier om die boekebondel vir hoërskole te sien: Koop 17 boeke vir slegs R1000.
Klik hier om die boekebondel met vakansieleesstof vir onderwysers te sien: Kies 6 boeke op die lys vir slegs R450.

  • Gratis aflewering op bestellings van R1000+.
  • Aanbod geldig terwyl voorraad hou.
  • Terme en voorwaardes geld.
  • Bestellings moet geplaas word by liesbetg@lapa.co.za.

Daar is beperkte voorraad beskikbaar.
Plaas dus jou bestelling sommer nou by liesbetg@lapa.co.za.