Afrikaans Plus – Woorde wat dikwels verwar word – Words that can often cause confusion

Afrikaans Plus – Woorde wat dikwels verwar word – Words that can often cause confusion

Kies die korrekte woord.

Ek moet/moed my huiswerk doen.   Ek het al my moet/moed bymekaar geskraap om die meisie uit te vra.
Ek hou van tamatiesous, maer/maar nie van tamaties nie.   Die hond is maer/maar, want hy eet te min.

56 view