Z is vir Zackie 9: Die dieretuin

Z is vir Zackie 9: Die dieretuin

ISBN: 9780799397215
Skrywer: Jaco Jacobs
R 52.25

Vandag is ’n spesiale dag.
Zackie se klas gaan dieretuin toe!
Hulle kan nie wag om die leeus, olifante, apies en ander diere te sien nie.
Maar Anton gaan ook saam.
Anton is ’n boelie.
Hy hou vreeslik baie van spog.
En hy gaan sy bes probeer om almal se dag te bederf.