Z is vir Zackie 3: Die beste boomhuis

Z is vir Zackie 3: Die beste boomhuis

ISBN: 9780799394825
Skrywer: Jaco Jacobs
R 52.25
Zackie en Vincent bou ’n boomhuis. Dit gaan die beste boomhuis in Granaatstraat wees! Zackie se suster en haar maat wil ook daarin speel. Maar Zackie en Vincent is nie lus om op pienk kussings rond te sit en met teestelle te speel nie. Daarom maak hulle ’n bordjie waarop staan: GEEN MEISIES! Sal hulle die meisies uit hul boomhuis kan hou?