Z is vir Zackie 2: Die paddapoets

Z is vir Zackie 2: Die paddapoets

ISBN: 9780799397185
Skrywer: Jaco Jacobs
R 52.25

Een reënerige dag ontdek Zackie en Vincent ’n padda in die tuin.
Hy is slymerig en vol vratte.
Hulle hou sommer dadelik van hom.
En hulle kry ’n briljante plan.
Hulle gaan die padda saam skool toe vat.
In hulle klas is ’n tweeling, Lina en Nina.
Hulle gaan baie groot skrik vir die padda.
Maar toe Anton die padda in die hande kry, is daar groot moeilikheid!