Wo(o)rdslim 2

Wo(o)rdslim 2

ISBN: 9780799398007
Skrywer: Jaco Jacobs
R 100.00

Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim 2 bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in: tematiese blokraaisels met temas soos diere, my land, idiome en sport; woordsoekblokke; spelspeletjies; letterblokke; kriptogramme en ander briljante breinboelies.

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.