Wetenskaap vyte

Wetenskaap vyte

ISBN: 9780639600406
Skrywer: Leon de Villiers
R 128.25

Wetenskaap bestaan uit ’n versameling speelse, onderste-bo wonderlike en snaakse vyte oor die mens, die aarde en die sommer nog baie ander dinge in die heelal. ’n Heerlike boek vol fiktiewe feite wat nuuskierige agies vir ure sal laat glimlag.

Lees meer hier... Kyk gerus na die Resensie