Webinaar: Jaco Jacobs

Webinaar: Jaco Jacobs

ISBN: Web07 _9781776356096
Skrywer: Klaskameraad
R 120.00
Wil jy FANTASTIESE stories en SKREEUSNAAKSE rympies skryf?
Is jy gereed om jou VERBEELDING vrye teuels te gee?
Kort jou opstelle ’n bietjie WOEMA?
Wel, hier is goeie nuus …
Jy is nooit te jonk om te begin skryf nie!
Tussen die lyne van hierdie prettige aktiwiteitsboek help die gewilde
topverkoperskrywer JACO JACOBS kinders speel-speel om hul skryftalent te
ontwikkel. So, waarvoor wag jy nog … maak jou potlood skerp en laat die pret
begin!

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.