Viskos!

Viskos!

ISBN: 9780799373943
Skrywer: Jaco Jacobs
R 137.75

Wat sal jy doen as ’n boelie jou goudvis in die skool se toilet afspoel? Dit is presies wat met Dennis gebeur. Gelukkig kry hy sy goudvis terug. Maar iets is nie reg nie ...