Vampierhokkie

Vampierhokkie

ISBN: 9780639602202
Skrywer: Fanie Viljoen
R 145.00
Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie?
“OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!”
Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal.
So sê die kinders.
Maar is die storie waar?
Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind.
As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt ...

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.