Trevor in the land of fantasy

Trevor in the land of fantasy

ISBN: 9780639911007
Skrywer: Sheila Cussons
R 161.50

Sheila Cussons het geen bekendstelling nodig as digter nie. Kort voor haar dood het sy egter vir haar seun ’n manuskrip gegee wat sy reeds as tiener geskryf het, en verborge gehou het. Nou is dit gepubliseer, met van haar eie tekeninge daarby.