Tippie plakker- en aktiwiteitsboek

Tippie plakker- en aktiwiteitsboek

ISBN: 9780639600789
R 157.25
Ontwikkel jou kind se vroeë leesvaardighede op 'n prettige manier! Deel hierdie boek met jou kind om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel en verbeelding aan te wakker. Daar is 'n verskeidenheid van prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die boek bevat 40 bladsye met aktiwiteite en 4 bladsye met plakkers.