Tippie-maskers

Tippie-maskers

ISBN: 9780639601236
Skrywer: Klaskameraad
R 68.40

Tippie wil hê jy moet veilig bly tydens KOVID-19! Die welbekende en geliefde Tippie-karakter wat op hierdie masker gedruk is, sal bydra om die angstigheid wat kinders moontlik tydens die pandemie ervaar, te verminder.
(Nota: Die Tippie-masker is nie bedoel as volkome beskerming teen die KOVID19-virus nie. Die masker moet gebruik word tesame met normale veiligheidsprosedures soos deur die SA-regering gereguleer).