Tippie: leer my lees Vlak 1: MAGNETE

Tippie: leer my lees Vlak 1: MAGNETE

ISBN: 9780799397161
R 152.00

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die Leer my lees-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbepgrip. Tippie het nou sy eie stel magnete vir interaktiewe SPEEL. LEER. ONTDEK. Kinders kan nou konsepte inoefen, prentjies en woorde bymekaar voeg en self hul eie unieke sinne en kort stories bou. Die Leer my lees: Vlak 1 Magneetstel bevat 27 prentmagnete en 40 teksmagnete met sigwoorde uit die eerste tien boeke in die Leer my lees-reeks.