Tippie Kurrikulum stel - Vlak 1

Tippie Kurrikulum stel - Vlak 1

ISBN: 9780639601465
R 949.05

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie het nou sy eie kurrikulumstel vir nog verdere interaktiewe SPEEL, LEER en ONTDEK. Die Leer my lees (Vlak 1) kurrikulumstel sluit die volgende in: • 70 flitskaarte, • 26 alfabetmuurkaarte (A5) en ’n alfabetspeletjie (78 kaarte), • 20 speelkleimatte vir letter- en woordvorming, • 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk, • 10 dubbelkant skryf-en-afvee-aktiwiteite en • 1 ’n persoonlike prentjie-woordeboek, alles verpak in ʼn maklik-om-te-dra-bokstassie.