Tippie doen Wiskunde, Boek 2: Leer met vorms

Tippie doen Wiskunde, Boek 2: Leer met vorms

ISBN: 9781776355815
R 55.00
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese
wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van
wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om
verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en
grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.