Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo en ander SA
Sylvester, ramkat van die Groot-Karoo en ander SA
ISBN: 9780799394863
R 250.00
In hierdie pragtig geïllustreerde boek het meesterstorieverteller Wendy Maartens 22 Suid-Afrikaanse stories bymekaargemaak. Sommige is so deurleef soos die windverwaaide kontoere van Tafelberg. Ander is so splinternuut dat die vreugdevolle verwondering van nuusgebeure nog vlak lê. Perfek vir voorlees of selflees. ’n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!
Kyk gerus na die Resensie
Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.