Sweef en ander verhale

Sweef en ander verhale

ISBN: 9780799345520
R 185.25

Die 30 splinternuwe kortverhale in Sweef is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wêreld. Dit is die perfekte boek vir ure se leesgenot, en vir klasgebruik is daar ook ’n onderwysersgids met uitgewerkte vrae en ’n CD met voorlesings deur die skrywers beskikbaar.