Suidoosterdraak

Suidoosterdraak

ISBN: 9780639604565
Skrywer: Dianne Hoffmeyr
R 140.00
Storm! Storm! Reën ploeps teen die venster, wind pluk-pluk aan die deur. "Kom ons gaan jag Suidoosterdrake," sê Oupa. 'Pasop, drake. Hier kom ons!' Oupa en sy kleinkind gaan op 'n wilde en wonderlike avontuur af strand toe tydens 'n storm. Daar vind hulle draakvoetspore, draakjuwele en selfs 'n draakbaba, maar wat sal gebeur as hulle die rêrige Suidoosterdraak vind?

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.