Stalmaats 19: Pretrit

Stalmaats 19: Pretrit

ISBN: 9780799384277
Skrywer: Lize Roux
R 128.25

Anri is opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Anri kan nie wag om Nadine aan Megan en Karen voor te stel nie. Maar Nadine lyk nie baie opgewonde oor die vakansieprogram wat Anri-hulle by die ryskool beplan nie.Liza