Spooksoeker 1: Die geheime lêers van Warno Alberts

Spooksoeker 1: Die geheime lêers van Warno Alberts

ISBN: 9780799395037
R 160.00

Warno Alberts is ‘n doodgewone ou wat in doodgewonde Sekelrivier bly. Behalwe dat hy geheime lêers het waarin hy die doen en late van spoke neerskryf. Daar is ook ‘n paar spoke wat hóm dophou ... Die boek bevat ‘n aantal spookstories met dieselfde hoofkarakter in al die stories.