Sokkerdrome (1): Afskop

Sokkerdrome (1): Afskop

ISBN: 9780799397772
R 118.75

"Jason is so ʼn goeie sokkerspeler dat hy genooi word om vir Orlando Pirates te speel. Sal hy ʼn sukses kan maak van hierdie geleentheid? Hierdie maklik-om-te-lees boek is ideaal om trae lesers aan te moedig en is gemik op leerlinge wat Afrikaans dalk as tweede- of derdetaal het."