Roet: Eksklusiewe uitgawe

Roet: Eksklusiewe uitgawe

ISBN: 9781776356119
Skrywer: Hannes Barnard
R 195.00
Eksklusiewe voorblad: Slegs 100 getekende kopieë
Rufus en Xandr #disingewikkeld.
Die nasleep van ’n apokaliptiese wolk.
’n Rooi Mazda Midge en Flip die hond.
’n Alternatiewe roete.
’n Sexy Duitser.
’n Geniale wetenskaplike.
’n 90’s mix tape.
En chaos. Baie chaos.

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.