Reenboogrant Maats: Omnibus 1 (3 in 1)

Reenboogrant Maats: Omnibus 1 (3 in 1)

ISBN: 9780799380811
Skrywer: Maritha Snyman
R 209.00

Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n dief wat straatnommers steel, tot ’n droomrol in ’n balletkonsert.