Prettige feite: Weer en die seisoene

Prettige feite: Weer en die seisoene

ISBN: 9780799394948
R 150.00

Prettige feite en aktiwiteite vir woelwaters! Ontdek wat alles in die lug aangaan in Prettige feite: Weer en die seisoene. Hierdie boek is propvol feite en aktiwiteite wat dit die perfekte boek vir alle weerstoestande maak! Lesers kan uitvind hoe sneeuvlokkies vorm en waarom dit reën, en selfs prettige aktiwiteite voltooi soos hoe om ’n reënwolk in ’n bottel te maak. Vertaal deur Jaco Jacobs, die gewilde skrywer en vertaler van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners

Stuur ’n e-pos na info@klaskameraad.co.za om ’n kwotasie aan te vra.