Ouens is nie pizzas nie

Ouens is nie pizzas nie

ISBN: 9780799354942
Skrywer: Jaco Jacobs
R 147.25

Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in 'n pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik  nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie - soos die een oor ouens en pizzas …