Oorlewingsgids vir 'n prinses

Oorlewingsgids vir 'n prinses

ISBN: 9780799397765
R 190.00

In hierdie boek sal jy die bekendste prinsesse ontmoet en deur hul verhale en die advies van ’n betroubare towertante te lees, sal jy leer hoe om uit die pad van bose hekse te bly, hoe om getroue vriende en sjarmante prinse te ontmoet.

Lees meer hier ...  Kyk gerus na die Resensie