Ontdek die “ster” in die anderster kind

Ontdek die “ster” in die anderster kind

ISBN: web04
Skrywer: Christien Neser
R 114.00

Het jy dalk een van ons webinare misgeloop? Ons webinare is nou te koop! Christien Neser, skrywer en spraakterapeut praat oor kinders wat: nie goed kan hoor nie, nie begin praat nie, nie kan lees nie, hakkel, lae spiertonus het, arbeidsterapie kort, nie skoolgereed is nie, outisties is, AGHS het (die gebruik van Ritalin), angs ervaar en ouers het wat meer as een taal praat. Spesiale gas, Sonja Herholdt, gesels saam.