My ouma is 'n filmster

My ouma is 'n filmster

ISBN: 9780799367195
Skrywer: Jaco Jacobs
R 128.25

Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n gevaarlike plek wees ... Sal Rikus uit die kloue van ’n gevaarlike skurk kan ontsnap – en Ouma se loopbaan as rolprentster red?