My eerste boek oor perde en ponies

My eerste boek oor perde en ponies

ISBN: 9780799394979
R 133.00

Alles wat kinders oor perde en ponies wil weet! Ontdek die wêreld van perde en ponies in hierdie gids propvol feite. Vind meer uit oor perde se gedrag, en ontdek hope nuttige wenke oor hoe om jou ponie te versorg. Ontmoet meer as 20 rasse, van Arabiere tot Shetlandponies. Vertaal deur Jaco Jacobs, die gewilde skrywer en vertaler van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners.