My eerste 100 woorde

My eerste 100 woorde

ISBN: 9780799383898
R 46.50

Leer speel-speel woordeskat! Hierdie stewige kartonboek dek al die bekende dinge waarin kleingoed belang stel, van my liggaam en my kos, tot diere, rygoed en slapenstyd. Kristalhelder foto’s wys die wonder van die regte wêreld, terwyl prettige illustrasies eenvoudige stories vertel wat leer aanmoedig, van pikkewyne wat in die sneeu en ys speel, tot ’n muis wat by ’n leer opklim om so hoog soos ’n baie lang kameelperd te wees!